Boek 2 van die Dirk Pienaar Trilogie Dirk kyk op en Maggie storm in sy arms in. Later loop hulle drie hand aan hand. Maggie hou Dirkie se linkerhand vas en Dirk hou met sy linkerhand Dirkie se regterhand vas. Ratel kyk op, sy rosyntjie gesig word strak, want wat hy in klein Dirkie Pienaar se o? sien maak hom bang. Dit is rou, naakte haat. Agter hulle gaan sit die eerste brommer op die bloedbevlekte kaktusblaar ... dan is daar nog een ... en nog een ...
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.