Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Praat en vertel!: Afrikaanse Idiome (I tot L), Sleng en Gedigte [Afrikaans] Book

ISBN: 1511574690

ISBN13: 9781511574693

Praat en vertel!: Afrikaanse Idiome (I tot L), Sleng en Gedigte [Afrikaans]

"Net so ernstig en noodsaaklik as dat ons ons grense na buite verdedig, is die literatuur, want hierdeur word ons na binne gesterk en word vir ons, en veral ons jongmense, in Afrikaans 'n leefwyse opgestel wat dit die moeite werd maak om in Afrikaans te leef en te sterf." D.J. Opperman. Engels Engels Alles Engels Engels wat jy sien en hoor; In ons skole, in ons kerke word ons moedertaal vermoor. C.P. Hoogenhout Sommige suiwer woorde sowel as s goed het nooit regtig 'n vashou plek in die Afrikaanse taal gekry nie. Byvoorbeeld, niemand praat van 'n "hy swem in geld, hy kyk my met die nek aan" of woonwa nie. Vir almal is dit "hy rol in die geld, hy gee my 'n koue skouer" of 'n karavaan, wat tegnies gesproke, 'n anglisisme is. Oor tyd krimp, groei of rek 'n taal tot iets nuut en uniek. Taal is 'n lewende organisme wat groei en vloei tot 'n dansende noot op die punt van jou tong. Vir ons wat ver weg verwyder is van ons moederland bly dit 'n daaglikse uitdaging om met mekaar Afrikaans te praat. Ons hoor net Engels, Spaans en soms Frans... Maar, kom ons praat meer Afrikaans. Kom on hou Afrikaans aan die lewe - reg oor die wereld. Kom ons leer ons kinders om in Afrikaans te gesels. Afrikaners is deesdae baie yl gesaai, die byl is nou behoorlik teen die boomstomp - Afrikaans mag dalk vir altyd vergaan as ons nie Afrikaans volhou waar ookal ons is nie. Hierdie boek bestaan uit Afrikaanse segoed van i tot l klen 'n paar eg Arikaanse gedigte

Recommended

Format: Paperback

Temporarily Unavailable

We receive fewer than 1 copy every 6 months.

Related Subjects

Language Arts

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2025 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured
Timestamp: 7/31/2025 1:42:10 AM
Server Address: 10.20.32.114