Tv spr kig barnbok, fr n 2 r (svenska - afrikaans) med ljudb cker och videor online p svenska och afrikaans. Lulu kan inte somna. Alla hennes gosedjur dr mmer redan - hajen, elefanten, den lilla musen, draken, k ngurun och lejonungen. ven bj rnen kan n stan inte h lla gonen ppna ... "Du bj rn, kan du ta med mig in i din dr m?" S b rjar en resa f r Lulu som tar henne genom sina gosedjurs dr mmar - och slutligen till sin egen allra vackraste dr m. ♫ Lyssna p historien l st av modersm l I boken hittar du en l nk som ger dig fri tillg ng till ljudb cker och videor p b da spr ken. ► Med f rgl ggningssidor Via en l nk i boken kan bilderna fr n ber ttelsen laddas ner f r f rgl ggning. Tweetalige kinderboek (Sweeds - Afrikaans), met aanlyn oudio en video Lulu kan nie aan die slaap raak nie. Al die ander is reeds in droomland - die haai, die olifant, die klein muis, die draak, die kangaroe en die leeuwelpie. Ook die beer se o wil-wil toeval ... "Ag Beer, neem my tog saam in jou droom?" En so gaan Lulu op reis deur haar speelgoed se drome - tot sy uiteindelik haar eie allermooiste droom bereik. ♫ Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee. ► Met drukbare kleurbladsye 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.