Die sprinkaanbeampte van Sluis (1933) deur die hegter eenheid en geslotenheid sy suiwerste enkele werk. Die kuns van Jochem van Bruggen spruit uit een beginsel, wat in 'n kort woord oor hom in Die Weste s saamgevat het: , Jochem van Bruggen se bydrae tot die Afrikaanse letterkunde sal altyd leef; dit is 'n blywende monument wat nie stom is nie maar tot in verre geslagte sal spreek van liefde en deernis". "Net so ernstig en noodsaaklik as dat ons ons grense na buite verdedig, is die literatuur, want hierdeur word ons na binne gesterk en word vir ons, en veral ons jongmense, in Afrikaans 'n leefwyse opgestel wat dit die moeite werd maak om in Afrikaans te leef en te sterf." D.J. Opperman. Engels Engels Alles Engels Engels wat jy sien en hoor; In ons skole, in ons kerke word ons moedertaal vermoor. C.P. Hoogenhout
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.